HESSEQUA NUUS - Volgens die toep EskomSePush, geld Fase 2 beurtkrag vandag.
Fase I moet ook in berekening gebring word.
Heidelberg, Slangrivier en Witsand se kragtoevoer sal vanaf 06:00 tot 08:30 onderbreek word, asook 14:00 tot 16:30 (Fase 1).
Riversdal, Albertinia, Gouritsmond en Stilbaai se krag sal tussen 08:00 en 10:30 af wees.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'