Gallery
RIVERSDAL NUUS - Hierdie honde en katte is in die plaaslike skut en soek dringend na 'n nuwe eienaar, anders gaan hulle uitgesit word.
Indien dit jou hond of kat is, of jy wil een van hulle aanneem, kontak die skutmeester by 028 713 8000.
FOTOGALERY: Ons soek huise vol liefde!
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'