RIVERSDAL NUUSFLITS - Omdat daar soveel vrae oor ADHD en aandagafleibaarheid is, wil Des Coetzee, wat intense navorsing hieroor gedoen het ouers, onderwysers en versorgers meer leer.
Sy het gevind dat daar beter alternatiewe vir kinders is as om stimulante te gebruik om die sindroom te hanteer.
Wanneer jy die sindroom beter verstaan en meer daarvan weet is dit makliker om dit te beheer.
Des het juis om daardie rede reeds begin om gratis werkswinkels op Riversdal aan te bied.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
ARTIKEL & FOTO: SAN-MARIÉ CRONJÉ, SUID-KAAP FORUM-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa Karoo nuus'