HEIDELBERG NUUS - Lee-Winn Pretorius (flank) is vir die SWD o.13-span gekies wat vanaf 22 tot 28 Junie in Mpumalanga aan die nasionale Cravenweek vir laerskole gaan deelneem.
Hy was ook tydens die finale SWD-proewe op Montague een van die groot uitblinkers.
Pretorius wil in die skool se eerste volwaardige Springbok, Rudy Paige, asook Dean Hopp, o.21 Springbok se voetspore volg.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'