Gallery
RIVERSDAL NUUS - Die jaar het reeds die halfpadmerk bereik en leerders werk hard om te verseker dat hulle topprestasies op akademiese vlak behaal.
Hoërskool Langenhoven se top 10-presteerders per klas vir die afgelope kwartaal is bekendgemaak en is soos volg:
Graad 8
- Petra Crafford (80.7%),
- Juanine Elizabeth Mellet (81.3%),
- Wena Pienaar (82.9%),
- Paula Mari Streicher (83.9%),
- Christiaan Schabort (84.3%),
- Jorica Pieters (84.4%),
- Fayden Sefoor (85.4%),
- Mienke Doubell (87.7%),
- Sarise Oosthuizen (87.9%)
en die toppresteerder vir graad 8 is Rosa van Zyl met (94.6%).
Graad 9
- Milla Steyn (85.3%),
- Kerishni Michaels (85.7%),
- Rochelle Janse van Rensburg (85.7%),
- Daniel Janse van Rensburg (85.7%,
- Nicolene Beukes (85.9%),
- Natalie Stroebel (86.2%),
- Mia Coetzee (86.3%),
- Johané Gerber (87.4%),
- Reana Swart (88.8%),
- Monique Uys(91.2%),
- Jana van den Berg (92.7%)
en die toppresteerder vir graad 9 is Sunica Tesner met (93.9%).
Graad 10
- Wilidia Crous (79.4%),
- Zoë Heyns (80.1%),
- Tinka Fox (80.2%),
- Mariechen Goedhals (83.4%)
- Hendrik-Louis Fourie (83.8%),
- Caylin Evertse (84.5%),
- Suné Barnard (85.8%),
- Mienke Geldenhuys (89.5%),
- Suria Denkema (89.5%) en
die toppresteerder vir graad tien is Nadia Enslin met 95.2%).
Die top presteerder in elke graad is van links Radandt Malherbe (gr. 12), Willandri Hanekom (gr. 11), Nadia Enslin (gr. 10), Sunica Tesner (gr. 9) en Rosa van Zyl (gr. 8).
Graad 11
- Peter-Jame Wait (82.1%),
- Alika Steyn (82.4%),
- Danell Esterhuizen (87.2%),
- Mari van Tonder (87.5%),
- Mianca Oosthuizen (87.5%),
- Carla Conradie (87.5%),
- Elizmarie Solomon (88.0%),
- Jaime Nicholls (88.1%),
- Amber Vosloo (88.5%) en
die toppresteerder vir graad elf is Willandri Hanekom met 91.5).
Graad 12
- Chandré Janse van Rensburg (74.1%),
- Josie Jacobs (75.0%),
- Dylan Du Plessis (75.7%; afwesig tydens die neem van foto),
- Jodian Busch (76.1%),
- Elrike Kleynhans (76.8%),
- Caila Christie (80%),
- Annelize Eksteen (80.1%),
- Janique Gerber (86.7%),
- Anru van Schalkwyk (87.1%)
en die toppresteerder vir graad twaalf is Radandt Malherbe met 90.4%).
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'