HESSEQUA NUUS - Die afgelope week het daar 114 mm reën in Riversdal se opvanggebied geval. Die Olive Grove-dam is driekwart (75%) vol, maar al die ander damme in Hessequa is boordens toe vol en sommige loop oor.
Die jongste stand van damme:
27 Februarie
- Korentepoortdam - 100,12%
- Duivenhoksdam - 100,9%
- Olive Grove 71%
- Jongensfonteindam - 100%
6 Maart
- Korentepoortdam - 107%
- Duivenhoksdam - 100,1%
- Olive Grove - 75%
- Jongensfonteindam - 100%
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'