HESSEQUA NUUS - Die afgelope week het daar 76 mm reën in Riversdal se opvanggebied geval. Vir die afgelope maand is 86 mm hier gemeet.
Die Korentepoortdam (101%) loop oor terwyl die meeste ander damme se vlakke konstant gebly het.
Die jongste stand van damme is:
13 Februarie
- Korentepoortdam - 95,77%
- Duivenhoksdam - 99,2%
- Olive Grove - 70%
- Jongensfonteindam - 100%
20 Februarie
- Korentepoortdam - 101%
- Duivenhoksdam - 99,2%
- Olive Grove - 71%
- Jongensfonteindam - 100%
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'