HESSEQUA NUUS - Daar is geen reën die afgelope week in Riversdal se opvanggebied gemeet nie.
Twee damme het geringe dalings getoon terwyl twee damvlakke konstant gebly het op dieselfde vlak as 'n week tevore.
Die jongste stand van damme:
16 Januarie
- Korentepoortdam - 98,6%
- Duivenhoksdam - 100,6%
- Olive Grove - 70%
- Jongensfonteindam - 100%
23 Januarie
- Korentepoortdam - 97%
- Duivenhoksdam - 99,6%
- Olive Grove - 70%
- Jongensfonteindam - 100%
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'