HESSEQUA NUUS - Tot dusver in Maart het daar altesame 142 mm reën in Riversdal se opvanggebied geval.
Die Korentepoortdam (100,5%) en Duivenhoksdam (104,2%) loop oor terwyl die Olive Grove-dam met 5% gestyg het tot 80%. Die Jongensfonteindam het met 15% gedaal.
Die jongste stand van damme:
6 Maart
- Korentepoortdam - 107%
- Duivenhoksdam - 100,1%
- Olive Grove - 75%
- Jongensfonteindam - 100%
13 Maart
- Korentepoortdam - 100,5% - 142mm reën (maand)
- Duivenhoksdam - 104,2%
- Olive Grove - 80%
- Jongensfonteindam - 85%
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'