HESSEQUA NUUS - Die afgelope week het daar 8 mm reën in Riversdal se opvanggebied geval.
Die Duivenhoksdam met meer as 3% gestyg en Olive Grove met 'n stewige 9% terwyl die Jongensfonteindam 'n daling van 5% aangeteken het.
Die jongste stand van damme:
30 Januarie
- Korentepoortdam - 97%
- Duivenhoksdam - 97,5%
- Olive Grove - 70%
- Jongensfonteindam - 100%
5 Februarie
- Korentepoortdam - 97%
- Duivenhoksdam - 100,6%
- Olive Grove - 79%
- Jongensfonteindam - 95%
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'