STILBAAI NUUS - Louis Hiemstra, bekende Suid-Afrikaanse skilder wat op Stilbaai woonagtig was, is gisteraand oorlede.
Hiemstra was positief vir Covid-19 en was die afgelope twee maande in Bayview-hospitaal behandel.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'