RIVERSDAL NUUS - Op Maandag, 2 Augustus gee nog ‘n bekende in die Hessequa-streek die Covid-19-stryd gewonne.
Belinda van der Vyver, voormalige hoof van Ienkel Dienkel-kleuterskool in Riversdal is in George-hospitaal oorlede.
Sy het op Donderdag, 22 Julie haar uitslag ontvang dat sy positief vir die virus getoets is.
Sy word oorleef deur haar man en twee seuns, Johan en Ricus, asook haar ouers, Jan en Linda.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'