STILBAAI NUUS - Stilbaai se jaarlikse Christmas in July sal weer van 10 tot 15 Julie plaasvind.
Daar sal elke dag aktiwiteite wees en dit sal opbou na die nagmark in Voortrekkerstraat op Vrydagaand, 14 Julie.
Voortrekkerstraat sal omskep word in ‘n towerland met feesliggies, sneeu en ‘n Kersvader.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’