Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Inwoners van Heidelberg is al raadop oor die swak kwaliteit van die water.
Die kleur wissel van ligbruin, donkerbruin tot bykans swart.
Kennis is blykbaar deur Hessequa-munisipaliteit gegee dat daar Dinsdag, 18 Januarie geen water sal wees nie, aangesien daar aan die waterprobleem gewerk gaan word om die probleem op te los.
Video: Bruin water maak inwoners boos
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'