RIVERSDAL NUUS - ‘n Boom wat blykbaar ontwortel het, versper een baan in Heidelbergweg, Riversdal. Dit is reg voor Suid-Kaap Forum se vorige kantore.
Motoriste word gemaan om versigtig te bestuur en op die uitkyk daarvoor te wees.
Dit is nie seker of die trokkie wat voor die boom staan, dié van die munisipaliteit is en of hulle besig is om die boom te verwyder nie.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'