RIVERSDAL NUUSFLITS - Die Riversdal Blues het Saterdag in ’n SWD President-kwarteindronde die Mosselbaaiers van ’n halfeindronde op Riverville beroof.
Blues het die wedstryd naelskraap met 24-23 gewen.
Duikslae is op die harde manier toegedien. Aanskoulike hardloop rugby van albei spanne was aan die orde van die dag. Die tuisspan het gewys hulle kán drieë druk en het drie prag drieë laat tel.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'