HESSEQUA NUUS - Die volgende bloeddiensklinieke is vir Albertinia en Riversdal geskeduleer:
- 14 Julie – Riversdal-ouditorium vanaf 14:00 - 18:45.
- 26 Julie - Albertinia-stadsaal vanaf 14:00 – 18:00.
Indien jy met die koronavirus gediagnoseer word binne 28 dae ná jy bloed geskenk het, moet jy dadelik met die Wes-Kaap Bloedskenkdiens in verbinding tree (021 507 6319/507 6320/507 6329).
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'