HESSEQUA NUUS - Die Wes-Kaap Bloedskenkdiens het bevestig dat klinieke wel sal plaasvind.
Stilbaai is eerste aan die beurt op Donderdag 23 April vanaf 12:00 tot 15:00 in die munisipale saal.
Riversdal volg die week daarna op Donderdag 30 April tussen 14:00 en 18:45 in die burgersentrum.
- Persone wat wil bloed skenk, se hande sal by die ingang met ontsmettingsmiddel gesteriliseer word.
- Die personeel se hande sal ook voor en na kontak met elke skenker gesteriliseer word.
- Die beddens sal die verlangde afstand van mekaar geplaas wees.
Moenie bloed skenk indien jy kontak gehad het, of vermoed dat jy kontak met ’n persoon gehad het wat met Covid-19 gediagnoseer is, of die vermoede bestaan dat die persoon die virus onder lede mag hê.
Dear reader, As your local news provider, we have the duty of keeping you factually informed on Covid-19 developments. As you may have noticed, mis- and disinformation (also known as “fake news”) is circulating online. Group Editors (publications and online platforms) is determined to filter through the masses of information doing the rounds and to separate truth from untruth in order to keep you adequately informed. Local newsrooms follow a strict pre-publication fact-checking protocol. A national task team has been established to assist in bringing you credible news reports on Covid-19.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'