HESSEQUA NUUS - Indien jy tussen die ouderdom van 16 en 75 jaar oud is, 50 kg of meer weeg, 'n algemene goeie gesondheid handhaaf en 'n veilige seksuele leefstyl lei, behoort jy te kan bloed skenk.
Die volgende bloedskenkklinieke
- 11 Julie - Heidelberg-stadsaal vanaf 12:00 – 17:30
- 14 Julie - Riversdal-ouditorium vanaf 14:00 - 18:45
- 26 Julie - Albertinia-stadsaal vanaf 14:00 – 18:00
Indien jy binne 28 dae na jy bloed geskenk het met Covid-19 gediagnoseer word, moet jy dadelik met die Wes-Kaap Bloedskenkdiens in verbinding tree (021 507 6319/507 6320/507 6329).
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'