HESSEQUA NUUS - Indien jy tussen die ouderdom van 16 en 75 jaar oud is, 50kg of meer weeg, 'n algemene goeie gesondheid handhaaf en 'n veilige seksuele leefstyl lei, behoort jy te kan bloed skenk.
Die volgende bloeddiensklinieke:
- 2 Junie - Riversdal burgersentrum vanaf 14:00 - 18:45
- 23 Junie - Stilbaai-gemeenskapsaal vanaf 12:00 - 15:00.
Indien jy met die koronavirus gediagnoseer word binne 28 dae na jy bloed geskenk het, moet jy dadelik met die Wes-Kaap Bloedskenkdiens in verbinding tree (021 507 6319/507 6320/507 6329).
'Ons brin gjou die nuutste Hessequa nuus'