HEIDELBERG NUUS - Konst. Gurshwin Hartnick (links), beter bekend as 'Skielik,' is Vrydag 11 November tot die rang van sersant bevorder.
In die foto staan hy by lt.kol. Sipho Dyani, Heidelberg-stasiekommissaris, nadat laasgenoemde sy rang aan hom uitgereik het.
Sers. Gerhard Swart, oftewel Klein Blackie soos hy alombekend is, is onlangs tot adjudant-offisier bevorder.
Hier word hy deur kapt. Noxolo Rulwa, Vispolhoof by Heidelberg, met sy bevordering gelukgewens.
Foto: Clive Pretorius
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'