HESSEQUA NUUS - Eskom het fase 2 beurtkrag vanaf 12:00 tot 22:00 vandag, Vrydag 10 Julie aangekondig.
Riversdal, Stilbaai, Melkhoutfontein, Albertinia en Gouritsmond sal van 16:00 tot 18:30 geaffekteer word.
Heidelberg, Slangrivier en Witsand sal van 14:00 tot 16:30 sonder krag wees.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'