HESSEQUA NUUS - Eskom het aangekondig beurtkrag fase 2 is ons voorland vir die grootste deel van die week, hoewel ‘n blaaskansie tussen 06:00 en 09:00 elke dag toegestaan is.
Stilbaai, Riversdal, Albertinia en Gouritsmond word soos volg geraak:
- Maandag 3 Februarie van 20:00 – 22:30;
- Dinsdag 4 Februarie van 04:00 – 06:30;
- Woensdag 5 Februarie van 02:00 – 04:30 en 10:00 – 12:30;
- Donderdag 6 Februarie van 10:00 – 12:30 en 18:00 – 20:30.
Witsand, Heidelberg en Slangrivier word soos volg geraak:
- Dinsdag 4 Februarie van 02:00 – 04:30 en 10:00 – 12:30;
- Woensdag 5 Februarie van 08:00 – 10:30 en 16:00 – 18:30;
- Donderdag 6 Februarie van 16:00 – 18:30.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'