Gallery Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Vrydag, 28 Januarie was behoorlik 'n miernes van bedrywighede toe die skool hulle atletiekbyeenkoms aangebied het.
Die Rooispan se dirigente het met 'n bloedrooi brandweerwa by die baan aangekom, gevolg deur die Blouspan op 'n trok met boublokke.
Uiteindelik was dit die Blouspan wat die meeste punte opgestapel en met die louere weggestap het, maar die Rooispan het seker gemaak hulle wen die geesbeker.
Fotogalery: Laerskool Bertie Barnard hou atletiekdag
Video: Laerskool Bertie Barnd hou kleur atletiek
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'