HESSEQUA NUUS - Die nasionale regering het befondsing vir behuising drasties besnoei.
Hierdie besnoeiing laat die Wes-Kaapse politieke leiers met min geld om huise vir talle te bou.
So is die Slangrivier konsolidasie-behuisingsprojek se begroting is met R2 miljoen besnoei.
Die Melkhoutfontein-behuisingsprojek se beplanning verloop egter volgens plan en kan reeds in April afskop.
•Lees meer aanlyn en in die Suid-Kaap Forum
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'