RIVERSDAL NUUS - Begrafnisdienste word as ’n noodsaaklike diens beskou en ondernemers mag met hul take voortgaan.
Volgens ’n ondernemer op Riversdal is daar egter sommer ’n ‘dik bybel vol’ voorskrifte.
Die belangrikste is dat nie meer as 50 persone die begrafnis mag bywoon nie en hulle moet ook die voorgekrewe afstand van mekaar af bly. Nagwake word glad nie toegelaat nie.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'