- Bevordering van die openbare belangstelling in en ondersteuning van die argeologie.
- Doen of laat doen argeologiese en verwante studies.
- Bewaar of laat bewaar belangrike argeologiese artefakte en reste.
- Instandhouding en uitbreiding van die bestaande Blombos Argeologiese Museum.
- Inlig van lede oor tersaaklike aangeleenthede deur onder andere kennisgewings, nuusbriewe, die media en die reël van uitstappies.
- Aanbieding van lesings en besprekings vir lede en die breë publiek.
- Skakeling met ander belanghebbende organisasies en indiwidue waar nodig ten einde die doelstellings van die Vereniging te bevorder.
Klik hier vir verwante artikels:
- Blombos trek filateliste se aandag
- Blombos Grot kry bewarings-status
- Ageologie vereniging besoek Suid-Kaap
- Erfenisbewaring is noodsaaklik
- Nuwe rotstekeninge gevind