Die OBOS van die Eden/Sentrale Karoo Onderwysstreek het aan hom 'n 'Apple tablet' geskenk, vir sy prestasie as topleerder in die streek in die 2012 nasionale senior sertifikaat eksamen.
Aldu, wat tans 'n student aan die Universiteit van Stellenbosch is, het ook tydens dié eksamen onder die top vyf in die Wes-Kaap geëindig.
Hier oorhandig die skoolhoof van Hoërskool Langenhoven, mnr. Piet de Villiers, die 'Apple tablet' aan Aldu, terwyl mnr. Mias du Plessis (Kringbestuurder) toekyk.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal | Hessequa nuus'