ALBERTINIA NUUS - Die Albertinia-trompoppies het die inwoners op Saterdag 16 Julie met hul danspassies vermaak.
Paulus Erasmus, wat bekend is as die man wat deur die land stap met 'n kruis byderhand en die dryfkrag vir die herlewing in Suid Afrika, het ook 'n draai by die trompoppies gemaak.
Hier hurk hy by sy kruis.
Paulus Erasmus
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'