Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - Die grootste dele van die Hessequa-streek het gister (5 Mei) wolkbreuke, hael en sterk wind beleef.
Albertinia het slegs ligte reën by tye gehad, maar vanoggend sommer vroeg-vroeg het harde reën uitgesak.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'