HESSEQUA NUUS - Die skool se leerderraad en gr. 4 en 5's het op 18 Julie, Mandeladag, papiere opgetel en in swart sakke gesit vir hulle 67 minute.
Die trompoppies het suigstokkies uitgedeel en vir die mense in die dorp opgetree.
Die Young Providers Liturgiese dansgroep het die inwoners van Jan Lange en Ou Meule vermaak met lofdans in die biblioteek.
Young Providers Liturgiese dansgroep.
Die skool se gr. 4 en 5's leerders.
Links: Mnr. Ronald Abrahms met die leerderraad.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'