STILBAAI NUUS - ‘n Tromp-op botsing op die N2 by die Stilbaai-kruising het drie persone se lewens geëis. Nog ‘n persoon kry mediese behandeling op die toneel.
“Die ongeluk het ongeveer ‘n uur gelede (teen 07:15) gebeur. Die omstandighede van die ongeluk is in die stadium nie bekend nie,” het sers. Christiaan Jansen, woordvoerder vir Riversdal-polisie vanaf die toneel laat weet.
‘n Stop-en-ry is tans in plek.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'