HESSEQUA NUUS - Kersvader is op heterdaad betrap toe hy sommer helder oordag ‘n kans gevat het om geskenkies af te laai! Vanjaar is die geskenkies maar min, want selfs Kersvader was bietjie onkant met die Covid-19 pandemie betrap.
Suid-Kaap Forum wens al ons getroue lesers, adverteerders en ondersteuners ‘n wonderlike en veilige feestyd toe.
Kom die vereiste regulasies na om jou en jou gesin veilig te hou.
Ons kantore sluit Woensdag, 23 Desember 2020 tot Maandag, 11 Januarie 2021. Die jongste nuus sal egter steeds op ons webtuiste by www.suidkaapforum.com beskikbaar wees, of besoek ons Facebook-blad.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'