Tydens hierdie fees word die Torah (wet) wat God vir Moses gegee het herdenk sodat die volk volgens die Vader se voorskrifte kan leef, asookdie Uitstorting van die Heilige Gees soos in Handelinge 2.
Lees gerus meer in die Suid-Kaap FORUM wat Donderdag, 26 Junie op die rakke sal wees, oor hierdie ondervinding wat die Riversdallers gehad het.
FOTOGALERY

11 Riversdallers het onlangs saam met 10 nder Suid-Afrikaners deur Israel gereis tydens die Pinkster/Shavuot fees.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'