Die bestuurskomitee bestaan uit: Martin Lowis, Henk Liebenberg, Archie van Dyke, Louise Gerryts, Dries de Beer, Kerneels Swanepoel, Johan Cronje, Zelda Farrel, Kobus Marais, Cherita Rossouw en Alicia van Rensburg.
Jan Veldsman het as voorsitter uitgetree. Die nuwe voorsitter en ander ampsdraers sal tydens die eerste bestuursvergadering verkies word.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap FORUM, asook aanlyn.
Die Stilbaai Sakekamer bestuur vir 2013/14 voor van links: Louise Gerryts, Alicia van Rensburg en Kerneels Swanepoel. Agter van links: Johan Cronje, Zelda Farrel, Dries de Beer, Martin Lowis, Archie van Dyke, Kobus Marais en Henk Liebenberg. Afwesig: Charita Rossouw. Foto: Louise Mouton
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai | Hessequa nuus'