Advertorial Gallery
RIVERSDAL NUUS - Ek wil graag my opregte dank uitspreek teenoor elkeen wat op enige manier by die 2026 Riversdal Landbouskou betrokke was. Julle ondersteuning, harde werk en toewyding het weereens gesorg vir ’n uiters suksesvolle skou.
As gevolg van die Bek en Klou-seer pandemie was ons genoodsaak om die beeste, bokke en skape se afdelings nie te laat voortgaan nie.
Daardie afdelings het afsonderlik met kreatiewe idees na vore gekom om die jeug van pre primer tot hoërskool te betrek met verskillende aktiwiteite.
Die pluimvee, perde en boerboele het baie toeskouers gelok. Die verskeidenheid en gehalte van ons stalletjies het ook verseker dat elke besoeker iets van waarde kon ervaar.
Die positiewe terugvoer uit die gemeenskap is bemoedigend en ons sien reeds uit na 2027 se skou. Die sukses van hierdie skou lê in die samewerking van almal - ’n ware spanpoging!
Baie dankie dat julle hierdie geleentheid help moontlik maak en deel is van die groei van ons geliefde skou... Eg plattelands!
Dankie
Pieter van Wyk - Skou President
Foto: Verskaf
Namens die komitee wil ons, ons opregte dank en waardering uitspreek teenoor al ons borge.
PLATINUM
- Agri Expo
- BKB
- FNB
- Riversdal Toyota
- Sentraal-Suid Koöperasie
DIAMANT
- Hessequa Munisipaliteit
- JC Slagtery en Veebemarking
- Jireh Foods
- Rola Ford
- Spitskop Steenwerke
- Superspar
GOUD
- Absa
- Afrivet
- Albertinia Ingenieurswerke
- Departement Landbou
- Groenewald Konstruksie
- Jack’s Paint
- Jakkalsvlei
- Molatek
- Nedbank
- Progalv
- Quin Crush
SILWER
- Autozone
- Bakenskop Boerdery
- Bester Voer & Graan
- Boshoff Visser
- Bouwer Flooring
- Delico
- Ecolab
- Engen 1 Stop Riversdal
- Epol RCL Foodds
- Fleur de Vie Estate
- Hessequa Meat
- Hessequa Raadgewende Ingenieurs
- JLE Rekenmeesters
- John Deere Finance
- Just For You
- Kleinhans Bakwerke
- KMB Boerdery
- M Briers Landboudienste
- Meadow Feed
- Nexgro
- Nova
- Olivier Groep
- Omnia
- OVK
- Plattekloof Saagmeule
- Riversdal Apteek (The Local Choice)
- Riversdal Dierekliniek
- Riversdal Plant Sentrum
- Riversdal Toyota Financial
- SAB
- Shovel Projects
- Signor Vino
- Stilbaai Spar
- SWD Petroleum
- Tops at Spar
- WBG Wozani Berg
BRONS
- AECI Nulandis
- Antrovet Dieregesondheid
- Astron Riversdal Sentraal
- Auto Boys
- Bali Trading
- Bella Dent Dentist
- BHT Aluminium
- Brandchem
- Brindle Box
- Chill Out Restaurant
- Christi Olivier Prokureurs
- De Doornkraal
- Fire Engineering
- Fyzical Stock T/S Scania
- Geel Mossie
- HC Snyman
- Heidelberg Dierekliniek
- Hi Way Bande
- HL Skeerdienste
- Inteligro
- Intellect
- Jacksons Motoronderdele
- Jannie van Wyk
- Keller Williams Eden Team Alpha
- Kweekkraal Gasteplaas
- Ladismith Kaas
- Malherbe Prokureurs en Aktebesorgers
- Masshire Silbaai
- MM Pretorius & Kie
- MSD Dieregesondheid / Allflex
- Nainken
- Nestle
- Nibbling Squirrel
- Oakhurst Gastehuis
- Ockerskraal Kombuis
- Oudebosch Guest Farm
- Pieter du Plessis - INSTANT CASH
- Pro Motors
- PSG / Brightrock
- Riversdal Saagmeule / Pole Yard
- Rusticana Gastehuis
- SA Hofmeyr & Seun Prokureurs
- Seamless Gutters Riversdal
- Servamus Properties
- Shoprite Riversdal
- Sleeping Beauty Traders
- Southern Cape Poles / Albertinia Saagmeule
- Steyns Trading
- Trends
- Tyremart Riversdal / Stilbaai
- Verwey Vervoer
- Virbac
- Vleissentraal Kaap
- Voermol
- Wild Horse Carries
- Yara
- Zeekoegat Gastehuis
- Zoetis
MEDIA BORGE
- 3@1 Riversdal
- Plaasmedia
- Suid-Kaap Forum
DONATEURS
- Busy Bee Container
- Carol Badenhorst
- Charles van Wyk Argitek
- Eureka Mills
- Francois Malherbe
- Garage Man (Norman & Standon Wait)
- George Cronje Bouers
- Hans Kriek (Soft Serve)
- Herotel
- JC Skips
- Livestock
- Madri Janse van Rensburg
- Maintenance Man
- Mooisig Plaas
- PJ Vermaak Boerdery
- Rikus & Johan van der Vyver
- Riversdal Elektries
- Riversdal Ryskool
- Riversheim Boerdery
- Seeff
- Vichen Auto
- Wilhelm Nothnagel
- AB Tereblanche
- André en Pieter de Jager
- Artho Saayman
- Awie Erasmus
- Deon Malherbe
- Frikkie Jackson
- Geldiaan Trust (Koos, Adriaan & Divan Geldenhuys)
- Geoffrey en Johannes Joubert
- Hennie Geldenhuys
- Hoër Landbouskool Oakdale
- Jaco Geldenhuys
- Jan-Cor Stegman
- Jandre Hoon
- Johannes Groenewald
- Josef Botes
- Joos Malherbe
- Jurie van der Vyver
- Kobus Goedhals
- Manie & Johan Fourie
- Neil & Pietie Rall
- Nuweput Boerdery (Gerbrandt & Daniël Rademan)
- Peter Bacon
- Pieter de Kock (Dagbreek)
- Swannie Wendt
- Thys Rall
- Van Wyk Boerdery (Frans, Frans-Hendrik & Jan van Wyk)
- Vetkragga Boerdery (Pieter, AJ en Jan-Hendrik van Wyk)
BOERBOELE
- SABBS
- Afrique Feeds Jock
- Riversdal Dierekliniek
PLUIMVEE
- Agricol
- Bali Trading
- Coca-Cola
- Columbus Cleaning Products
- Epol
- Keller Williams Eden Team Alpha
- MC Groente
- OK Liquor Stilbaai
- Rusticana Gastehuis
- Stilbaai Spar
- Voerdokter
- Wimpy Heidelberg
- Windhond Blits
SKOUDANS
- Geel Mossie Art Cafê
- In the Garden Flowers
- Medidal Apteek
- Ou Meul Restuarant
- Pro Beauty
- Rola Ford Riversdal
- Signor Vino
- The Cookie Box
- Wimpy Riversdal
Foto: Verskaf
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’