Onderrig is veral gerig op landboubestuur en word prakties onder andere in melkwinning, KI en die neem van melkaantekeninge gedoen.
Finansiële bestuur, opstel en bestuur van begrotings is 'n belangrike komponent van opleiding.
Verskeie landbou-instansies is betrokke by opleiding en die aanbieding van kursusse aan die leerders. Sertifikate word aan leerders uitgereik vir gebruik na skool.
Van links is Stefan Groenewald, Jan-Ernst Cronjé, Darius de Wet, Daniel de Kock, Anlu Gagiano en Diwan Gouws.
Renaldo Tolken
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'