Monday 17:14
few clouds
Tomorrow:
clear sky 25°
Riversdale
Inwoners het Vrydag 18 Mei ’n dankseggingsdiens in die plaaslike gemeenskapsaal gehou om die dorp se 180ste bestaansjaar te vier. Die ‘Awareness Action Group’ onder leiding van Samuel Fortuin, voorsitter, het die inisiatief geneem om veral die jeugdiges bewus te maak van hul herkoms en kultuur. Lede van die plaaslike River Valley senior burgerklub, asook 20 leerders van Slangrivier Primêre skool en kleuters van Groenie die Drakie kleuterskool het die verrigtinge bygewoon.
Suid-Kaap Forum proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Suid-Kaap Forum