HEIDELBERG NUUS - Die Heidelberg Landbougenootskap het die bekende Fatman van The Voice faam, gekry om skougangers te bekoor met sy liedjies.
Fatman tree Vrydagaand om 19:00 op by die biertuin en dit beloof om 'n aand vol pret te wees.
Hy is veral bekend vir liedjies soos Kamp Kommandant en Vuil Coke.
Vrydag se hekgelde van R50 sluit die vertoning in anders is dit R70 by hek vir die aand.
Kom dus vroeg en geniet die skou sowel as die vertoning.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’