Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Die 28ste galjoen-derby het op Saterdag 10 Augustus op Stilbaai plaasgevind.
Dis ’n merk-en-vrylaat kompetisie waarin 384 hengelaars om aanloklike pryse meegeding het.
Raldu Potgieter van Stilbaai-hengelklub het uiteindelik die grootste vis uitgetrek.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'