RIVERSDAL NUUS - Riversdal-tennisklub se vrouespan het 'n verdienstelike tweede plek in die Eden-distrik se vroue-tweedeligakompetisie losgespeel.
Die span het eerste in hul groep geëindig nadat hulle met Beaufort-Wes (4 - 0), Wesbank Oudtshoorn (3 - 1) en George B (4 - 0) afgereken het.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'