HESSEQUA RUGBY NUUS - Die afgelope naweek het rugbyspanne in die onderskeie SWDRU-ligas mekaar weer goed opgedreun, met Albertinia Rangers se vlagskip wat hulle uitstekend van hul taak gekwyt het.
Nie alleen teken hulle 18 drieë teen Ladismith aan nie, maar slaag ook daarin om elkeen te verdoel.
Uitslae
Saterdag 20 Julie
Premierliga
- Heidelberg teen Crusaders - nie beskikbaar
Presidentsliga Langeberg (tuisspan eerste)
A-spanne
- Albertinia Rangers 126(42) teen Ladismith 0(0)
- Arrows (Slangrivier) 30(5) teen Zoar 6(3)
- Riversdal Blues 38 teen Vanwyksdorp 19
- Seagulls 36 teen Riversdal Dorp 13
B-spanne
- Albertinia Rangers 41(24) teen Ladismith 15(0)
- Zoar 20(10) teen Arrows (Slangrivier) 9(9)
- Riversdal Blues 52 teen Vanwyksdorp 0
- Seagulls 52 teen Riversdal Dorp 0
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'