RUGBY NUUS - Seagulls het Saterdag 28 Oktober in die doodsnikke verloor teen All Blacks van Oudtshoorn.
Met drie minute se speeltyd oor was hulle nog 32 - 30 voor, maar All Blacks het daarin geslaag om amper die lengte van die veld te speel en af te rond onder Seagulls se pale.
Die eindtelling van 37 - 30 het verseker dat All Blacks in die Superliga B-eindstryd speel.
All Black spelers na die eindfluitjie geblaas het.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’