STILBAAI NUUS - Seagulls en Heibi pak mekaar Saterdag in Heidelberg met aldrie spanne in vriendskaplike rugbywedstryde en dit beloof om klipharde rugby te wees.
Albei die spanne is al 'n geruime tyd besig om voor te berei vir die seisoen en sal graag wil sien hoe hulle vorder.
Wat dit nog meer opwindend maak is dat die SWD Arende en Boland mekaar die stryd aansê in 'n voorwedstryd vir die A-spanne.
Voorwedstryde begin al 09:30 met die Arende en Boland wat 15:00 afskop.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’