HESSEQUA RUGBY NUUS - Seagulls-rugbyklub van Melkhoutfontein se A-span het Saterdag 22 Februarie hul ou teenstanders Riversdal Blues met 26-14 kafgedraf.
Die span het van die begin af hul stempel op die wedstryd afgedruk.
Die B-span was nie so gelukkig nie en het met 22-12 die onderspit gedelf.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'