ALBERTINIA NUUS - Albertinia Rangers is besig om te oefen om hulle wedstrydfiks te kry vir enige vriendskaplike wedstryde wat na hulle kant toe mag kom.
Tydens 'n oefensessie Saterdag, 22 Januarie was dit duidelik dat die spelers uitgehonger is om weer rugby te kan speel.
Die spelers en bestuur hoop om binnekort die goeie nuus te hoor of daar vriendskaplike wedstryde gaan plaasvind.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'