RUGBY NUUS - Hennie Baartman, president van die SWD-rugbyunie en bekende in plaaslike sportkringe, het vandag (Vrydag) die nasionale verkiesing gewen om op die bestuur van SA Rugby te dien.
Baartman se termyn sal strek vir die volgende vier jaar.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'