Gallery
HEIDELBERG NUUS - Heidelberg-rugbyklub het op Vrydagaand, 2 Desember, hul jaareindfunksie in die Heidelberg-stadsaal gehou.
Fotograaf Heinrich Fortuin het die verrigtinge vir Suid-Kaap Forum op kamera vasgelê.
FOTOGALERY: Heidelberg-rugbyklub hou jaareindfunksie
Rubyspelers van Heidelberg-rugbyklub is tydens hul jaarafskeidsgeleentheid vereer.
Julian Buis, voorsitter van Heidelberg-rugbyklub, oorhandig die sportman van die jaar-toekenning aan Lyndon Hartnick (links).
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'