HEIDELBERG NUUS - Heidelberg het Saterdag 2 September teen Barbarians kragte gemeet in Mosselbaai.
Heidelberg wen welverdiend met 26 - 24, maar moes behoorlik walgooi teen die einde van die wedstryd om hom deur te trek.
Heibi het ’n welverdiende bonuspunt uit die wedstryd gekry.
Heibi se B-span verloor 7 - 32 en C-span verloor 5 - 27.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’