Gallery
HEIDELBERG RUGBY NUUS - Heidelberg-rugbyklub het hul plek in die halfeindronde van die SWD Premierliga bespreek met Saterdag 24 Augustus se sege van 59-12 oor die Jaguars van Plettenbergbaai.
Die klein voorsprong van 14-6 teen rustyd het Heibi-ondersteuners effe bekommerd gehad.
Toe die Heidelbergers teen die 26ste minuut in rat kom, was daar geen keer aan hulle nie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'